This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Thu 4/19/12 7:46AM
From: Johnny Bekker
Email: jgbekkr@telkomsa.net

Message: I was in C-Company in 1974 & 1975 and am looking for our missing buddies. Please contact me on jgbekker@telkomsa.net or cell 0782809811


Date: Fri 4/27/12 2:21PM
From: Giel Schoombee
Email: brooklynroads@mail.com

Message: Was sedert 1977 tot 1988 in die Pantserkorps. Vanaf D-Eskadron, Walvis tot Veggroep Juliet, later 61 Meg Bn Gp, 4 Sai, 202 Bn ens. Was betrokke in baie operasies. As enige iemand wat my ken daardie goeie ou dae wil oproep, is jy welkom om my te e-pos by: brooklynroads@mail.com. "Old soldiers never die!"


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Denis Coyne
Email: pdcoyne@mweb.co.za

Message: Nice site. Did National Service at 1 SAI 1979/80 , 1980 spent at 61 Mech. involved in Ops Smokeshell Camps - RGK / 82nd Mech Bgd - Ops Dolfyn 1983 and Ops Packer 1988.


Date: Mon 10/31/11 1:00PM
From: Pieter Janse van Rensburg
Email: jansevanrensburgp@dwa.gov.za

Message: 8 SAI Jan 1883, Kimberley en toe Ondangwa vir die res van my 2 jaar. Sal nooit die ouens vergeet nie. Ek salueer julle.


Date: Tue 11/1/11 7:00AM
From: francois van der Walt
Email: info@koro-koro.co.za

Message: Was n o/kpl in berede peleton 5. Okatope en Sodoliet.Waar is die manne ek mis julle.


Date: Tue 11/1/11 8:49AM
From: Buks Coetzer
Email: Lizelle.Bayview@gmail.com

Message: 77507861PE: Ek was vanaf 81-86 op Rundu gestasioneer. Sal graag kontak wil maak met Piet Paxton, AP Bosman, of enigiemand anders wat my geken het gedurende daardie tyd. Hoop om gou van julle te hoor!


Date: Fri 11/11/11 6:28AM
From: Carl Bekker
Email: bekker.carl@gmail.com

Message: Groot dankie aan elke een wat sy deel gedoen het.Groot opofferings gemaak het.Louis Pearson en sulke manne wat hulle lewe vir hul land gegee het,daar is mense wat hulle onthou en groot respek vir hulle grafstene het op hulle stukkie grond.


Date: Fri 11/11/11 8:22AM
From: Dave Loubser 72301278 BT
Email: dave.loubser1956@gmail.com

Message: Thanks for the postings on the site. The pictures brought back lots of memories of basics at 5 SAI in '74 and border duty in the Caprivi, Oshakati, Ondangwa, Ruacana and Ogongo.


Date: Sat 11/12/11 1:27PM
From: Clifford Art
Email: clifford.art@neomail.co.za

Message: 86580834BG. 1989 Jan Intake 14field 10Artillery Brigade Potch.Then 61 Mechanised Devision ,Sierra Battery Rooi Kop SWA.To All the guys and galls who served in the SADF ,God Bless and keep you well.We had good and bad times , but one thing for sure , it was much better then , than what it is now. How about hearing from the guys who were in Sierra Battery and Potch.


Date: Mon 11/14/11 9:40AM
From: Kobus Joubert
Email: kobus.joubert@mifa.org.za

Message: WE MUST NEVER FORGET!!!! Far too many people would like us to forget what we have been through and done for our country. Die opofferings was net te groot. Deon, ek is ook 'n 6SAI korporaal gewees - 1978/79. Was in Oshikango, Oshivillo, Etale, Oom Willie se pad patrolleer en en ... Great site guys, we need more photos and contributions. I was and is very, very proud to have served, and to all my fellow army members; THANK YOU ALL !! We all have fond/sad memories, but it will always remain in our hearts.!


Date: Tue 11/15/11 7:48AM
From: Roelof Lubbe
Email: lubberjc@hotmail.com

Message: 80672017 BG Ek het diensplig begin in Jan 1983 in Personeel Diensskool in Voortrekker Hoogte. Na 6 weke is ek uitgeplaas na Sein Eenheid in Heidelberg. Daarna is ek vir 18 maande grens toe. Ek was gestasioneer op Nepara Basis, Sektor 20, Rundu. Nepara was ongeveer 170km wes van Rundu naby die 17-30 kaplyn. Hoor graag van manne wat daai tyd daar was soos Sprocket, Botha en die ander. Ek weet Reinhard Kuun is n ruk terug oorlede in n motorfiets ongeluk. Groete...


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Carl bateman
Email: batemanc@ovi.com

Message: Did basics in 1 S.A.I in 91 and then 8 S .A.I was a time i will never forget did things the young generation will never get to expeiriance


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Mark Wilson
Email: mrtnvrstr91@gmail.com

Message: 81316952 BG 7SAI Phalaborwa July 83 till June 85. Basics in Alpha Compnay with Captain Arnold, Intelligence School and then all Border duty with Bravo Company (Lt. Venter was company commander). Did duty at Nepara, and Musesh mostly. Also did a stint over Christmas at Messina


Date: Fri 10/21/11 5:51AM
From: Abram Sithole
Email: abram@iscrip.co.za

Message: Onthou julle vir my? My bynaam was rifle man in Lohatla 1989!


Date: Fri 10/21/11 2:27PM
From: Jan Nortje
Email: jnortje@nwpg.gov.za

Message: Goeie middag almal. 1 Onderhouds Eenheid - Diskobelos - Kimberley 1989 - 1989 vir my 3 maande basies. Daarna is ek verplaas na die Onderhouds Eenheid in Voortrekkerhoogte in Pretoria vir die res van my tyd in die klerasie stoor gewerk onder Staff Cassie Caarstens. Ek sal graag wil hoor of hy nog leef. Wil ook graag weet wat van die volgende ouens geword het Stephan of Nick Steffens (Steffie) dink sy naam was Nick; Petrus kan nie sy van onthou nie; Hestertjie ens. Ek het self nie die voorreg gehad om grens toete gaan nie maar ek wil vir een elkeen van julle manne wat daar was sê baie baie dankie vir wat julle gedoen en opgeoffer het gedurende die bosoorlog dit word opreg waardeer al is ons later uitverkoop aan die vyand


Date: Fri 10/21/11 8:27PM
From: Jan Nortje
Email: jnortje@nwpg.gov.za

Message: Indien iemand weet waar enige een van die mense is kan hulle my kontak by jnortje@nwpg.gov.za of franswa@gmail.co.za


Date: Fri 10/21/11 9:20PM
From: Adrian Vickery (Aka - Vic )
Email: adrianvickery@btinternet.com

Message: This is such a great site, I served in Angola from dec '87 wih some great guys, who I have lost contact with after I left -went traveling and landed up staying in the UK, wishing all the guys and their families all the best


Date: Sun 10/23/11 7:21AM
From: Hardie Prinsloo
Email: hardieprs@gmail.com

Message: 67445882 - Dankie vir die " Site " dit bring sommer baie ou herringeringe terug. Is van die Mei iname 1969 te Ladysmith en het nog die nege maande opleiding gedoen. Was gelukkig om baie plekke te sien in Suid- Wes en Angola. Het grensdiens gedoen tot 1982.


Date: Sun 10/23/11 7:49AM
From: Hardie Prinsloo
Email: hardieprs@gmail.com

Message: Ek sal baie graag van al ons ou vriende wil hoor 5 SAI en Regt Hoeveld Infantrie div. Dit is 'n voorreg om al die oud soldate van 66-88 vandag te saleer julle was en sal altyd die beste weermag in die wereld bly al probeer " hulle " hoe hard om dit weg te steek. Ons het daai tyd nie landmyn bestande voertuie gehad nie en het maar ons eie gebou, so ou Bedford raam wat vooraan die voertuig gehak was en dan met 'n lang stuurwiel van agter die Unimog gestuur was om voor in die pad te ry en skoon te maak. Wie onthou nog: Wanela, Sesheke se landings strook, Katima Mulilo, Ongiva, Mavinga, Otjiwarongo, Rundu, Eenhana, Ogongo, Oshikati, Likanda, Ovambo. Ag dis sommer so paar plekke wat ek nou onthou, mens vergeet van die ander.


Date: Wed 10/26/11 11:21AM
From: Deon duPreez
Email: deondupre@gmail.com

Message: Hi, great site, brings back so many memories. Did my time at 6SAI 87 to 89. ALPHA company. Great to see that there still are so many of us who still care. Would like to hear from any former 6SAI ''RANGERS'. I was in G-Town a couple weekends ago. Took a ride up to the base. Got my wife to take a photo of me next to the 6SAI sign. 22 years have come and gone, but we will NEVER forget.




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...