This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Fri 25/9/09 6:30AM
From: Patrick Nagel
Email: oldbillreveille@webmail.co.za

Message: Great site! Did basics at 1Maintenance Unit Kimberley. July 78 Nov 78 at 16 Maint. Unit Grootfontein. Designation as driver, Camps in 82 Ondangwa and various other camps. At present a member of Regiment East Rand


Date: Sun 20/9/09 7:59AM
From: Leon Scharneck
Email: lescharn1@gmail.com

Message: Basics 7 SAI Phalaborwa July 86 - Echo Company Kpl. Roets - Wie onthou Highway to Hell? Honde Sentrum, Bourkes Luck - Skildwag met Kpl Van der Merwe (wat n goeie mens) Bakoonde en Amajuba. Great times. Ons vir jou...


Date: Mon 14/9/09 4:24PM
From: Andy
Email: michael.preto@telkomsa.net

Message: 5 SAI - Ladysmith 86-87. E-Coy, Oshigambo & Okatope. Great site!


Date: Mon 31/8/09 7:03PM
From: Mark Golden
Email: markgolden1970@gmail.com

Message: 86521945BG - Wat `n great site. 1SAI Bloem 1989 en 1990. Dit was die goeie ou dae toe dit nog "Army" was. Gedien as `n 20mm gunner. Lohatla toe, en van daar in Lt. Kriek se bevels Ratel beweeg as `n Agterlaai mortierrus. Was dit nie lekker om daardie 7.62 Browning te laat sing nie en daardie 12mm Browning te laat praat nie. What a boytjie. Ek en my tweeling broer was saam daar. Peter was in Bravo, Peleton 4 en ek in Bravo, Pelton 3 gedurende basies. Hy is later oorlede nadat hy siek geword het in 2SAI. Ek hoop ons gaan nog vir baie jare hierdie great site kan beskou!


Date: Mon 31/8/09 1:16PM
From: Werner Coetzee
Email: coetzeewerner@ymail.com

Message: 79272772 BG tot vandag toe onthou ek nog daai nommer, dit is wat disipline aan n man se breins doen, wat van vandag se laaities, ek worry manne ek worry, 4SAI 1981 tot 1982 wat n wonderlike ervaring, die beste tyd van jou lewe wat jy nooit weer wil oorhe nie, ek mis daai dae op Etale, Ondangwa, Oshakati en Oshivello en natuurlik my pelle, as julle my onthou, kontak my, ek was in Charlie company peleton 3 4 SAI, daarna Regement Bloemspruit vir al die Kampe.


Date: Sat 29/8/09 6:09AM
From: Willem Steenkamp (Stony)
Email: zadzaie@yahoo.com

Message: 76275056BG Inligtingskool 1982 te Diskobolos, Kimberley. Waar is die lekker dae heen, ek het die beste pelle gehad in die Weermag, jy kon hulle vertrou. Ons het die wereld verken na die jaar opleiding as snuffeltiffies, het nog my jakkalskop beret waarop ek so trots was. Groete, Stoney.


Date: Thu 27/8/09 10:05AM
From: KPL. Johann Coetzee
Email: jaycee@zwn.co.za

Message: 1988 - Oudshoorn Infantryskool, 1989 - Pantser Divisie


Date: Thu 27/8/09 9:46AM
From: Paul
Email: pbjansen@hotmail.com

Message: 1 SAI 1987, Sektor 10 1988. Hierdie site en fotos bring die memories terug. Diesel and dust, and the humm of a Ratel. Ons was die beste. Dankie aan almal van julle!


Date: Tue 25/8/09 10:09AM
From: Nico
Email: ncstrydom@yahoo.com

Message: Verlang baie na die dae van PW en seuns, veral die kamaradie. Afrika is nie vir sissies nie!


Date: Mon 24/8/09 6:24PM
From: Nick "Horing" Horne
Email: nick@24.com

Message: 84524610BG. 1SSB 86 to 88. Ruacana 4 months. Rol jou drol. Laat weet waar al die sleg bliksems is. Groete. 'Een Drag maak mag" Panser Bo.


Date: Sat 22/8/09 10:23PM
From: Richard McCaffery
Email: rmcc39@yahoo.com

Message: Grootfontein 1987/88, JL's 87 at KD skool, basics Diskobolos Kimberly. Great site brings back lots of good memories, thanks!


Date: Sun 9/8/09 6:46PM
From: Wallie van Wyk
Email: childcareactionsa@webmail.co.za

Message: Ons hele familie het die SWA Gebiedsmag gejoin. My pa was AOI J.H. Espag, my swaar Kolonel R. R. Lindsay, Johan Espag, Ampie Espag, Essie Espag, en ek Wallie van Wyk. My pa het vir 40 jaar in die SA Weermag gedien en was die meeste van sy tyd op die grens bo in Ovamboland, Ruacana, Rundu, Caprivi ens. Hy is oorlede 05/05/2009 op tagtig jaar. Al wat ek kan sê is dat die SA Weermag vir hom en sy familie net goed was. My swaar en ons almal lewe nog, god het ons hele familie in daai tye by gestaan en sy hand oor ons gehou. Dit was fantastiese tye gewees!


Date: Wed 5/8/09 10:23PM
From: Gerhardt Theron
Email: gerhardt@virgologistics.co.za

Message: JL'S Infantry School 1987 - Platoon Sergeant 1988 8 SAI / Oshakati / PE Riots


Date: Thu 30/7/09 1:48PM
From: Leon Tarin
Email: leon.tarin@yahoo.com

Message: 2 Signals 1990 - 1991. Last intake. The day we klared out they cancelled conscription! I had a great time playing with the toys. They should bring conscription back!


Date: Wed 29/7/09 9:12PM
From: kpl Deon Potgieter
Email: dfpotgieter@gmail.com

Message: 83240903BT - 1984 Ondangwa 5 Onderhouds eenheid seiner ops kamer .. wat n jol man .. vriende en kameradie .. waar is al my ou tjommas .. ja al die kakmakers? LEON RHEEDER GREEN LUIT KRUGER jirre boys ek mis die rat packs en my R1


Date: Wed 29/7/09 2:37PM
From: Peter van Nieuwenhuizen
Email: pvannieuwenhuizen@fnb.co.za

Message: 74260530BT - Anyone on Eenhana base from October 1983 to January 1984, please contact me - especially old Regiment Pretorius members


Date: Wed 22/7/09 4:02PM
From: Juan Victor
Email: jmv1967@googlemail.com

Message: 83588319BG Infantry School 1990 Foxtrot Company. Anyone remember Major Barrie?


Date: Tue 21/7/09 5:01AM
From: Richard Gilbert
Email: richard.gilbert227@ntlworld.com

Message: I have just visited this website, absolute fantastic. I did my basics at 7 SAI Aug 88 and nearly went to Oudtshoorn, but ended up at Gp42 21 battalion, Lenasia. Good days! Is Staff Singapola and Sgt Bosh still out there and Veron Redguard?


Date: Mon 20/7/09 2:23PM
From: Connie Pistorius
Email: macgyver@polka.co.za

Message: 72380454BG. Ek was op Ondangwa vanaf Junie 1978 tot Desember 1979. Was 'n Kwevoel drywer. Ons het die hele Suidwes deurgery. Ek het baie dinge daardie tyd ervaar waaronder die eerste landmyn op die teerpad naby Okatopi. Dit was 'n siviele voertuig wat net 'n paar minute voor ons konvooi was. Was besig met Troepebewegings. Ons was plus minus 8 kwevoels vol troepe. My vriende was Da Franca, Gerrie Botha (wat ook 'n landmyn afgetrap het en nie beseer was nie), Dana, Van Niekerk, Van Deventer, Whitey, Blackie de Swart, Ken Scholtz, Nefdt, Paul Fourie, Naas Blaettler, en baie ander.


Date: Sat 18/7/09 3:53PM
From: Frederik Coetzee (Garies)
Email: stompiec@telkomsa.net

Message: Wat 'n goeie site. Ek het my diensplig 81-83 voltooi. Eers 8 SAI en later 6 SAI. Wat 'n tyd in ons lewe. Lekker Pelle gemaak. Laat weet van julle!




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...