This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Thu 29/10/09 10:43PM
From: Elandre Homann
Email: elandrehomann@yahoo.com

Message: Oh die memories, was lid van die bats se padvinders en verlang myself dood na die dae 85-86


Date: Wed 28/10/09 10:03PM
From: Craig
Email: craigo@europassistance.co.za

Message: Hi just for info, on Sunday the 26/10/2009 a wall to remember SADF personnel that were killed from 1966 -1994 was unveiled at the Voortrekker monument.


Date: Sun 25/10/09 10:50AM
From: Steve Viljoen
Email: steveviljoen@yahoo.com

Message: I was with CSI (chief staff intelligence) 81-83. Dodge City, Tigre, Palanka. if it rings a bell please contact me. Nobody seems to remember this period.


Date: Fri 23/10/09 9:05AM
From: Francois Venter
Email: venter116@hotmail.com

Message: Julle moet maar gewoond raak om nie baie van ons makkers te hoor wat saam met ons was nie. Of hulle is te skaam om te erken dat hulle lewens geneem het of hulle het al hulle eie lewens geneem. Face it ons is nie baie populer vir ons opofferings nie! In sommige sirkels word ons nou beskou as booswigte of sommer net as moordenaars. kan jy dit glo? Maar soos ek gese het ek sal altyd trots wees om van julle manne te geken het en ek hoop GOD dra julle op sy hande en mag die engele julle elke dag bewaak teen alles boos. Tot later G.V.


Date: Sat 22/10/09 8:21PM
From: Wayne Ellis
Email: wayne@aeconstruction.co.za

Message: And here I was thinking only I was still thinking about those days. Thanks guys. What a site!


Date: Wed 21/10/09 6:41PM
From: Robin Rines
Email: robin@labourdynamics.com

Message: Great site! Brought back many memories. I served for 11 years, 10 of which were in ops area. Great to know that their are those who have not forgotten their brothers in arms!


Date: Wed 21/10/09 1:12PM
From: Francois Venter
Email: venter116@hotmail.com

Message: VIR WAT !!!!! EK VRA JULLE VIR WAT HET ONS GESWEET EN GEBLOEI. MINSTENS HET DIT VAN ONS MANNE GEMAAK. OF MISKIEN OM ONS KINDERS TE WAARSKU WAT OORLOG KAN DOEN. THANX MANNE. DIT WAS N EER OM SAAM MET HELDE SOOS JULLE TE KON WEES. 1981 - 1989.


Date: Tue 20/10/09 6:58PM
From: Gert Marais
Email: gertesme@gmail.com

Message: Hi Manne. Weer nice om te hoor van al ons ou makkers wat saam in die ou mag was. Ek was by dit T.D.K en sal seker 'n Tiffie sterf. Ek is op soek na twee friende wat saam met my is 1979 by 101 op Grootfontein was. Gerrit Mongie en Gerrit Joubert. Mooi bly.


Date: Mon 19/10/09 2:25PM
From: Brian Smith
Email: brian.smith1959@yahoo.com

Message: A soutie in the medics 1978 till 1992. Brian Smith Captain, SAMS Pro Patria, John Chard and SG Commendation. At the going down of the sun we will remember them! Sterkte manne!


Date: Mon 19/10/09 8:03AM
From: Fagalein Mulder
Email: fagalein@hotmail.com

Message: baie nice site, het knop in my keel en trane in my oe. was self nie daar nie, maar my broers wel. is tans in weermag en wens ons kan terug gaan en daai tyd se dissipliene kry.


Date: Sat 17/10/09 1:02PM
From: Fred Reinhardt
Email: reinhardt@cebridge.net

Message: The greatest army in the southern hemisphere. Thanks to the arsehole Carter who changed our countries destiny - SOB! Durban Regiment 1963


Date: Fri 16/10/09 6:40PM
From: Jaco Fourie
Email: fourieohs@webmail.co.za

Message: Army Gym intake 1997, Artillery and Air Force until 2002. I just want to thank all the 'ou manne'. I am proud on what you've done and respect you for your courage and bravery. Bugger the media for labeling you as criminals and 'undesirables'. If I was younger, I would have been there with you. You are heroes!!! Thank you!!!


Date: Fri 16/10/09 6:30PM
From: Eddy Steytler
Email: eddysteytler@rocketmail.com

Message: Potch Artillery June intake 1974. Then Transferred To Bloemfontein Engineers Sep 1974 Building Construction. Comandos Durban South till 2006 August.


Date: Fri 16/10/09 6:16PM
From: Gerdus Jacobs
Email: jacobs@wizz.co.za

Message: Beste twee jaar 87-88 van lewe, geleer man word en omgee vir pelle. 3 Feb 87 inname Ladysmith, Infanterie skool, Charlie kompanie, 201 batteljon Bravo kompanie. Enige ou pelle laat hoor van julle! 84281435 BG. Kpl JAKES JACOBS


Date: Fri 16/10/09 6:01PM
From: William Cooper
Email: rebel998@webmail.co.za

Message: Lekkerste twee jaar wat ek nooit weer wil beleef nie.


Date: Fri 16/10/09 4:33PM
From: Allan Cornhill
Email: cornhill@ntlworld.com

Message: I humbly served in Pretoria in a supply and transport depot, nowhere as dangerous as you guys were in. I salute all the blokes that served on our borders, you did a great job, thank you!


Date: Fri 16/10/09 3:55PM
From: Johan
Email: johan@natcon.co.za

Message: WOW Manne....ek salueer julle...elke een. Julle het deurgekom...... Hoe siek kan politiek wees.....om 'n land weg te gee waarvoor manne soos julle hul lewens te gee........en dit nou af te maak!!!! Julle was die beste, julle verdien nie 'n muur vir lewende troepe nie....julle verdien standbeelde....Ek salueer julle....verseker!!!!!


Date: Thu 15/10/09 7:28PM
From: Johan
Email: Johanvj@gmail.com

Message: Hi, Ek het nou net by die site afkekom. Kyk so nou en dan en lees bietjie oor die oorlog. My pa was daar, ek glo dit moes tussen die jare 76 en 79 gewees het. Ek was in 79 gebore en hy was toe uit. Wonder soms of iemand sy naam sal erken. Hy is in 93 oorlede en ek was te jonk om belang te stel en ek sal baie graag will hoor van enige iemand wat hom geken get. Sy naam was Johannes Bekker van Jaarsveld (Jamie).... Hy was van die Willomore/Oudshoorn wereld. Dalk ken iemand iemand, mens weet nooit !! Groete Johan


Date: Thu 15/10/09 4:09PM
From: Eric Boelema
Email: beric76@hotmail.com

Message: 1 Kommando, 8 SAI, 7SAI, 52Bn 1981 - 1983. The best days of our lives that we never want again. Strange how such close people drift apart afterwards - wonder where they all are now?


Date: Thu 1/10/09 9:41PM
From: Kpl D. Rhode
Email: rhodenzil@live.co.za

Message: Ja die dae van SAKK BN ja SaMajoor E Seyks ja ons ims julle sterkte dae aan almal




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...